Weddings

Christie + Allison

View Story

9 Responses to “Christie + Allison”

  1. Leani

    Jy weet presies hoe om die mooi, kosbare oomblikke vas te vang!!! Beautiful!!!!

    Reply
  2. Karen Oosthuizen

    Stunning! Beautiful! Awesome! You are an amazing photographer and lady lindy. So thankful for portraying these wo derful memories of a happy and blessed day. Thank you xxx

    Reply
    • Leonie Dippenaar

      Lindy…. Elke foto vertel n storie en is ongelooflik spesiaal…. Ek soek nog die regte woord…. Maar dis amazingly beautiful… Baie dankie… Blessings vir jou… ❤️

      Reply
      • Lindy

        Ah dankie Leonie! Dit was sulke spesiaale en pragtige dag, so bly ek kon deel wees daarvan!

        Reply
    • Lindy

      Dankie tannie! Dit was rerig sulke groot eer om hierdie herrinneringe te kon vasvang op kamera. Dankie vir ‘n heerlike dag saam julle! <3

      Reply

Leave a Reply

(will not be published)