Weddings

Gerhard + Suzaan

View Story

21 Responses to “Gerhard + Suzaan”

  1. Janneke Wolmarans

    SJOE, DIS DIE ONGELOOFLIKSTE EN MOOISTE FOTOS, SOVEEL SPESIALE OOBLIKKE EN KOSBARE EMOSIES VASGEVANG!

    Reply
    • oOM pIETER, tANNIE eLBE sCHOEMAN

      sUZAAAN, JY WAS ‘N VERWOESTENDE MOOIE BRUID. bAIE SEEN VIR JOU EN GERHARD OP JULLE PAD VORENTOE. gENIET MEKAAR! BAIE LIEFDE

      Reply
      • ANDRE KEMP (OUER)

        weerspieëling van n pragtige bruid en heerlike troue! uitstekend vasgevang op kamera! baie dankie lindy vir reuse aandeel!

        Reply
  2. eve kemp (ouer)

    ongelooflike lekker troue wat fotograaf uitstekend weergee! ‘n pragtige bruid en baie gelukkige bruidspaar en familie! die foto’s sal jul lank herhinner aan wonderlike dag! baie seën!

    Reply
  3. hester seale

    ek is ongelooflike trotse ouma! baie dankie vir die oomblikke wat jy so wonderlik vasvang en wat ons vir ewig sal herhinner aan die besondere dag! dan net suzaan-jy was pragtig!

    Reply
  4. geoff seale

    I am the proud grandfather! what a wonderful wedding and gathering of friends and family! thanks for capturing that special moments! things always to be remembered!!!

    Reply
  5. Friedelein

    Dis pragtige fotos!! dankie dat ons julle spesiale dag saam met julle kon deel. suzaane, jy het pragtig gelyk*****

    Reply
  6. sareanne opperman

    ‘n ware weergawe van sprokietroue om vir altyd te onthou! julle spesiale dag is vir altyd vasgevang vir jare se terugkyk en onthou! ons is trots op ons ”odn-familie”

    Reply
    • Lorraine kleyn

      lindy jy het als vasgevang-die liefde,geluk,samesyn van familie en vriende!WAT N VORREG OM DEEL TE KON WEES DAARVAN!ONGELOOFLIKE SKOTE VAN N PRAGTIGE BRUID!!!!!SAL DIT ALTYD MET BAIE LIEFDE ONTHOU!

      Reply
      • DANIE KLEYN

        WAT N VOORREG EN LEKKERTE OM DEEL TE KON WEES VAN DIE FEESTELIKHEID!!!!! JOU FOTOS SPREEK VANSELF-SO NATUURLIK EN ONOPGESMUK EN N WONDERLIKE WEERGAWE VAN N BRUILOFSFEES!!!!

        Reply
  7. CLARISSA LUKASSI

    THESE PHOTOS WILL KEEP ALL YOU MOST BEAUTIFUL,HAPPIEST AND FONDEST MEMORIES ALIVE!!!! WHAT A BRIDE AND BRIDEGROOM………AND WHAT A PHOTGRAPHER……!!!!! WE SHALL ALWAYS CHERISH THIS WEDDING!!!

    Reply
    • tash

      pRAGTIGE BRUID! mAL OOR JOU ROK! UITSTEKENDE FOTOGRAAF WAT HIERDIE TWEE PRAGTIGE MENSE SE SPESIALE OOMBLIKKE VASGEVANG HET. JULLE IS ‘N STUNNING COUPLE! GENIET ELKE OOMBLIK VAN GETROUD WEES! JULLE IS PRAGTIG SAAM!

      Reply
  8. Fanie + Janetta Kemp

    Alles was so mooi! Die Bruid en haar gom vol liefde en vreugde. Die trotse en dankbare ouers met net so ‘n tikkie traan in die oog. Die familie wat deel in die vreugde. Die vriende wat alles geniet.
    Die wonderlike gelentheid vind plaas in die skoonheid van god se skepping om alles af te rond, alles vasgevang deur ‘n fotograaf wie se oog ingestel is op die fynste detail.
    Baie geluk Zani en gerhard! mag die res van julle lewe saam net so mooi wees soos hierdie dag.
    Ons is van vooraf spyt dat ons nie die troue kon bywoon nie.
    As julle dalk verby Uniondale ry, kom aan op de hoop.

    Reply

Leave a Reply

(will not be published)