Weddings

Adam + Anke

View Story

4 Responses to “Adam + Anke”

    • Michelle

      Pragtige dag saam twee pragtige Mense!!! Net ons beste wense vir julle nuwe pad vorentoe. Pragtige foto’s Lindy!!

      Reply
  1. Anke De Moor

    liewe lindy en tash! baie dankie vir my en adam se Asemrowende mooi fotos:-) wow ek kan nog steeds nie my oë glo nie. julle het ons dag so lekker gemaak. dankie vir al die grappies en ek sal julle aan enige bruid aanbeveel. julle het verseker n oog om emosies te capture ons fotos vertel soveel pragtige stories…love love love ons fotos en dankie vir julle pragtige boodskap. liefde anke en adam

    Reply
    • Lindy

      Ah dankie Anke! Ons waardeer opreg jou mooi boodskap- en dit was vir ons net so lekker om die dag met julle deur te bring! Julle is ‘n fees! baie liefde xxx

      Reply

Leave a Reply

(will not be published)